MBCG OLNLvisitorgolfbooking

WENNERS: SAKEMANNE-DAG: WOENSDAG 31 OKTOBER 2018

Sakemanne31Oktober2018

Agter: S Morrison, A Lambrecht, J Bosman, C Barnard

Voor: A Jacobs, P Pienaar, C Buck


WENNERS: GLOBAL GOLF: WOENSDAG 17 OKTOBER 2018

GlobalGolf17OktoberWenners

Agter: E Scheepers, P van Schalkwyk, A van der Linde

Voor: J Bosman, P Steenkamp, C Buck


10 Oktober 2018

10Oktober2018

Ons het op 10 Oktober ons maandelikse Individuale Stableford Kompetisie gehad. Daar was 115 spelers wat deelgeneem het. Almal het die beeldskone dag baie geniet, en goed gebruik gemaak van die lekker weer en goeie geselskap.

Resultate:

A Devisie      

Waldo Vorster – 43 punte van 9 voorgee

B Devisie

Anton Izaakse (SNR) – 40 punte van 15 voorgee

C Devisie

Gert Pieterse – 38 punte van 23 voorgee

4. Hilton Duminy - 43 punte van 10 voorgee

5. Theo Scheepers - 42 punte van 7 voorgee

6. Ferdie Jonck -41 punte van 12 voorgee

7. Clive Kaptein – 40 punte van 8 voorgee

8. Cynthia Zietsman – 39 van 22 voorgee

Ons wil dankie sê aan al die spelers wat die dag ondersteun en geniet het.


RogerBennet

DR. A MEYER (ERE-LID), M SMITH (RAADSLID), ROGER BENNETT (ERE-LID)

Die 82-jarige Roger Bennett is verlede Vrydagaand by die Gholfklub as ere-lid van Mosselbaai Gholfklub ingehuldig. Hierdie eerbewys is aan hom toegeken vir meer as veertig jaar se lojale lidmaatskap aan ons Klub. Roger het as bestuurder van Nestlé jare gelede diep in die harte van sportklubs, te veel om op te noem, gekruip met die jaarlikse borgdae wat deur sy entoesiasme van stapel gestuur is. Mosselbaai Gholfklub is trots om ‘n lid soos Roger in ons midde te mag hê!

Social Media

Newsletter

Subscribe to our mailing list

* indicates required