Wenners van die Sakemanne dag op Woensdag 25 Julie 2018
Tjoepie Pretorius, Graeme Vijoen en Erick Barkhuizen tydens Sakemanne dag.
André Zeelie, trotse wenner van die B-afdeling by die 100 Reserve borgdag.
Lionel du Plessis geniet sy kinders se kuiertjie vanaf oorsee.